Nehemia 13:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Ek het vir die Leviete gesê dat hulle hulle gereeld moet reinig en die poorte moet kom bewaak om die Sabbatdag heilig te hou.+ O my God, dink tog aan my en seën my ook hiervoor, en betoon genade aan my, want u is vol lojale liefde.+
22 Ek het vir die Leviete gesê dat hulle hulle gereeld moet reinig en die poorte moet kom bewaak om die Sabbatdag heilig te hou.+ O my God, dink tog aan my en seën my ook hiervoor, en betoon genade aan my, want u is vol lojale liefde.+