Ester 6:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Later het die koning gevra: “Wie is in die voorhof?” Dit was toe Haman wat in die buitenste voorhof+ van die koning se paleis* ingekom het om vir die koning te vra dat Morʹdegai aan die paal gehang moet word wat hy vir hom gereedgemaak het.+
4 Later het die koning gevra: “Wie is in die voorhof?” Dit was toe Haman wat in die buitenste voorhof+ van die koning se paleis* ingekom het om vir die koning te vra dat Morʹdegai aan die paal gehang moet word wat hy vir hom gereedgemaak het.+