Psalm 26:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Oordeel my, o Jehovah, want ek het ’n weg van integriteit* gevolg.+ Ek het op Jehovah vertrou sonder om te twyfel.+ Psalms Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 26:1 Die Wagtoring,2004/12/1, bl. 13-142000/8/15, bl. 27
26 Oordeel my, o Jehovah, want ek het ’n weg van integriteit* gevolg.+ Ek het op Jehovah vertrou sonder om te twyfel.+