Psalm 37:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Want Jehovah is lief vir geregtigheid,en hy sal nie sy lojales verlaat nie.+ ע [Ajin] Hulle sal altyd bewaar word,+maar die nakomelinge van die goddeloses sal vernietig word.+ Psalms Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 37:28 Nader aan Jehovah, bl. 285-288 Die Wagtoring (1989),1989/3/1, bl. 19
28 Want Jehovah is lief vir geregtigheid,en hy sal nie sy lojales verlaat nie.+ ע [Ajin] Hulle sal altyd bewaar word,+maar die nakomelinge van die goddeloses sal vernietig word.+