Psalm 39:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hoor my gebed, o Jehovah,luister na my geroep om hulp.+ Moenie my trane ignoreer nie. Want ek is maar net ’n uitlander vir u,+’n reisiger wat tydelik hier is,* net soos al my voorvaders.+
12 Hoor my gebed, o Jehovah,luister na my geroep om hulp.+ Moenie my trane ignoreer nie. Want ek is maar net ’n uitlander vir u,+’n reisiger wat tydelik hier is,* net soos al my voorvaders.+