Psalm 47:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 God het opgegaan terwyl daar ’n gejuig was. Jehovah het opgegaan terwyl die geluid van die horing* gehoor is.
5 God het opgegaan terwyl daar ’n gejuig was. Jehovah het opgegaan terwyl die geluid van die horing* gehoor is.