Psalm 55:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Want dit is nie ’n vyand wat my uittart nie.+ Anders sou ek dit kon verdra. Dit is nie ’n vyand wat teen my opgekom het nie. Anders sou ek vir hom kon wegkruip. Psalms Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 55:12 Die Wagtoring (1996),1996/4/1, bl. 29-30
12 Want dit is nie ’n vyand wat my uittart nie.+ Anders sou ek dit kon verdra. Dit is nie ’n vyand wat teen my opgekom het nie. Anders sou ek vir hom kon wegkruip.