Psalm 72:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Daar sal volop graan op die aarde wees.+ Op die top van die berge sal daar ’n oorvloed wees. Sy graan sal so volop wees soos die bome in die Liʹbanon-berge,+en in die stede sal mense vermeerder soos die plante van die aarde.+ Psalms Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 72:16 Die Wagtoring,2010/8/15, bl. 32
16 Daar sal volop graan op die aarde wees.+ Op die top van die berge sal daar ’n oorvloed wees. Sy graan sal so volop wees soos die bome in die Liʹbanon-berge,+en in die stede sal mense vermeerder soos die plante van die aarde.+