-
Psalm 144:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Red my en bevry my uit die hand van die uitlanders,
wie se mond leuens vertel
en wat hulle regterhand oplig om valslik te sweer.
-