Spreuke 15:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die weg van die luiaard is soos ’n doringheining,+maar die pad van die getroues is gelyk.+ Spreuke Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 15:19 Die Wagtoring,2006/8/1, bl. 17