4 Wie het na die hemel opgevaar en toe neergedaal?+
Wie het die wind in die palms van sy hande versamel?
Wie het die waters in sy kleed toegedraai?+
Wie het al die eindes van die aarde vasgestel?+
Wat is sy naam en die naam van sy seun – weet jy dalk?