Prediker 9:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe het ek oor dit alles nagedink en tot die slotsom gekom dat die regverdiges en die wyses, sowel as hulle werke, in die hande van die ware God is.+ Mense is nie bewus van die liefde en die haat wat voor hulle daar was nie. Prediker Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 9:1 Die Wagtoring,1987/9/15, bl. 25
9 Toe het ek oor dit alles nagedink en tot die slotsom gekom dat die regverdiges en die wyses, sowel as hulle werke, in die hande van die ware God is.+ Mense is nie bewus van die liefde en die haat wat voor hulle daar was nie.