Jesaja 1:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Daarom sê die ware Heer, Jehovah van die leërmagte,die Magtige van Israel: “Ek sal ontslae raak van my teenstanders,en ek sal wraak neem op my vyande.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 1:24 Jesaja se profesie I, bl. 32
24 Daarom sê die ware Heer, Jehovah van die leërmagte,die Magtige van Israel: “Ek sal ontslae raak van my teenstanders,en ek sal wraak neem op my vyande.+