Jesaja 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want u het u volk, die huis van Jakob, verstoot+omdat hulle baie dinge uit die Ooste oorgeneem het. Hulle beoefen toorkuns+ soos die Filistyne,en daar is baie uitlandse kinders onder hulle. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:6 Jesaja se profesie I, bl. 49-50
6 Want u het u volk, die huis van Jakob, verstoot+omdat hulle baie dinge uit die Ooste oorgeneem het. Hulle beoefen toorkuns+ soos die Filistyne,en daar is baie uitlandse kinders onder hulle.