-
Jesaja 6:7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Hy het aan my mond geraak en gesê:
“Kyk! Dit het aan jou lippe geraak.
Jou skuld is weggeneem,
en daar is vir jou sonde versoening gedoen.”
-