Jesaja 22:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Maar nou word daar feesgevier en gejuig. Beeste word doodgemaak en skape word geslag. Vleis word geëet en wyn word gedrink.+ ‘Laat ons eet en drink, want môre gaan ons sterf.’”+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 22:13 Jesaja se profesie I, bl. 237
13 Maar nou word daar feesgevier en gejuig. Beeste word doodgemaak en skape word geslag. Vleis word geëet en wyn word gedrink.+ ‘Laat ons eet en drink, want môre gaan ons sterf.’”+