Jesaja 22:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 En ek sal die sleutel van die huis van Dawid+ op sy skouer sit. Hy sal oopmaak en niemand sal sluit nie, en hy sal sluit en niemand sal oopmaak nie. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 22:22 Die Wagtoring,2009/1/15, bl. 31 Openbaring se klimaks, bl. 63 Jesaja se profesie I, bl. 239-240, 241-242
22 En ek sal die sleutel van die huis van Dawid+ op sy skouer sit. Hy sal oopmaak en niemand sal sluit nie, en hy sal sluit en niemand sal oopmaak nie.
22:22 Die Wagtoring,2009/1/15, bl. 31 Openbaring se klimaks, bl. 63 Jesaja se profesie I, bl. 239-240, 241-242