Jesaja 27:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 In daardie dag sal Jehovah die vrugte afslaan, van die vloeiende stroom van die Rivier* af tot by die Vallei* van Egipte,+ en julle sal die een ná die ander ingesamel word, o Israel.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 27:12 Jesaja se profesie I, bl. 285
12 In daardie dag sal Jehovah die vrugte afslaan, van die vloeiende stroom van die Rivier* af tot by die Vallei* van Egipte,+ en julle sal die een ná die ander ingesamel word, o Israel.+