Jesaja 28:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 In daardie dag sal Jehovah van die leërmagte ’n glorieryke kroon en ’n pragtige krans word vir dié van sy volk wat oorgebly het.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 28:5 Jesaja se profesie I, bl. 288
5 In daardie dag sal Jehovah van die leërmagte ’n glorieryke kroon en ’n pragtige krans word vir dié van sy volk wat oorgebly het.+