Jesaja 30:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Dit sal soos ’n groot kleihouer gebreek word. Dit sal so stukkend geslaan word dat daar nie eers ’n stukkie sal oorblywaarmee vuur uit die vuurmaakplek gekrap kan wordof water uit ’n poeletjie* geskep kan word nie.” Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 30:14 Jesaja se profesie I, bl. 307
14 Dit sal soos ’n groot kleihouer gebreek word. Dit sal so stukkend geslaan word dat daar nie eers ’n stukkie sal oorblywaarmee vuur uit die vuurmaakplek gekrap kan wordof water uit ’n poeletjie* geskep kan word nie.”