-
Jesaja 34:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Die hele leërmag van die hemel sal verrot,
en die hemel sal opgerol word soos ’n boekrol.
Hulle hele leërmag sal verdor,
soos ’n verdorde blaar wat van die wingerdstok afval
en soos ’n verdroogde vy wat van die vyeboom afval.
-