Jesaja 34:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “Want in die hemel sal my swaard drup.+ Dit sal met oordeel op Edom afkom,+op die volk wat ek besluit het om te vernietig. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 34:5 Jesaja se profesie I, bl. 361-365 Wêreldwye veiligheid, bl. 123-125
5 “Want in die hemel sal my swaard drup.+ Dit sal met oordeel op Edom afkom,+op die volk wat ek besluit het om te vernietig.