Jesaja 37:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hulle het vir hom gesê: “Dít is wat Hiskiʹa sê: ‘Vandag is ’n dag van rampspoed, van belediging* en van skande. Dit is soos wanneer ’n kind gereed is om gebore te word, maar daar geen krag is om geboorte te gee nie.+
3 Hulle het vir hom gesê: “Dít is wat Hiskiʹa sê: ‘Vandag is ’n dag van rampspoed, van belediging* en van skande. Dit is soos wanneer ’n kind gereed is om gebore te word, maar daar geen krag is om geboorte te gee nie.+