Jesaja 38:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 In daardie dae het Hiskiʹa dodelik siek geword.+ Die profeet Jesaja,+ die seun van Amos, het vir hom gaan sê: “Dít is wat Jehovah sê: ‘Gee instruksies aan jou huisgesin, want jy gaan sterf. Jy sal nie gesond word nie.’”+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 38:1 Jesaja se profesie I, bl. 394
38 In daardie dae het Hiskiʹa dodelik siek geword.+ Die profeet Jesaja,+ die seun van Amos, het vir hom gaan sê: “Dít is wat Jehovah sê: ‘Gee instruksies aan jou huisgesin, want jy gaan sterf. Jy sal nie gesond word nie.’”+