Jesaja 44:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Want ek sal water gee aan die een wat dors is*+en waterstrome oor die droë grond laat vloei. Ek sal my gees oor jou nageslag* uitstort,+en my seën op jou nakomelinge. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 44:3 Jesaja se profesie II, bl. 64
3 Want ek sal water gee aan die een wat dors is*+en waterstrome oor die droë grond laat vloei. Ek sal my gees oor jou nageslag* uitstort,+en my seën op jou nakomelinge.