Jesaja 44:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Almal wat beelde maak, beteken niks,en die afgode waarvoor hulle lief is, sal niks help nie.+ Hulle kan nie getuig nie, want hulle* sien niks nie en weet niks nie.+ Dié wat hulle gemaak het, sal skaam kry.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 44:9 Jesaja se profesie II, bl. 66
9 Almal wat beelde maak, beteken niks,en die afgode waarvoor hulle lief is, sal niks help nie.+ Hulle kan nie getuig nie, want hulle* sien niks nie en weet niks nie.+ Dié wat hulle gemaak het, sal skaam kry.+