Jesaja 48:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Gaan uit Babilon uit!+ Vlug van die Galdeërs af! Kondig dit aan met uitroepe van vreugde! Maak dit bekend!+ Verkondig dit tot aan die eindes van die aarde.+ Sê: “Jehovah het sy kneg Jakob teruggekoop.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 48:20 Jesaja se profesie II, bl. 134
20 Gaan uit Babilon uit!+ Vlug van die Galdeërs af! Kondig dit aan met uitroepe van vreugde! Maak dit bekend!+ Verkondig dit tot aan die eindes van die aarde.+ Sê: “Jehovah het sy kneg Jakob teruggekoop.+