23 Konings sal jou oppassers word,+
en hulle prinsesse sal jou versorg.
Hulle sal voor jou neerbuig met hulle gesigte na die grond toe+
en onderdanig wees aan jou,+
en jy sal moet weet dat ek Jehovah is.
Dié wat op my hoop, sal nie teleurgestel word nie.”+