Jesaja 52:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 52 Word wakker, word wakker! Beklee jou met krag,+ o Sion!+ Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad! Want mense wat nie besny is nie en wat onrein is, sal nie meer by jou ingaan nie.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 52:1 Jesaja se profesie II, bl. 180-182
52 Word wakker, word wakker! Beklee jou met krag,+ o Sion!+ Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad! Want mense wat nie besny is nie en wat onrein is, sal nie meer by jou ingaan nie.+