Jesaja 54:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “Want jou Groot Maker+ is soos jou man,*+Jehovah van die leërmagte is sy naam,en die Heilige van Israel is jou Terugkoper.+ Hy sal die God van die hele aarde genoem word.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 54:5 Die Wagtoring,1986/1/1, bl. 30
5 “Want jou Groot Maker+ is soos jou man,*+Jehovah van die leërmagte is sy naam,en die Heilige van Israel is jou Terugkoper.+ Hy sal die God van die hele aarde genoem word.+