Jesaja 54:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “Dit is vir my soos die dae van Noag.+ Net soos ek gesweer het dat die waters van Noag nie weer die aarde sal bedek nie,+so sweer ek dat ek nie weer woedend vir jou sal word of jou sal straf nie.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 54:9 Jesaja se profesie II, bl. 226-227
9 “Dit is vir my soos die dae van Noag.+ Net soos ek gesweer het dat die waters van Noag nie weer die aarde sal bedek nie,+so sweer ek dat ek nie weer woedend vir jou sal word of jou sal straf nie.+