Jesaja 55:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Want julle sal met blydskap uitgaan,+en in vrede sal julle teruggebring word.+ Die berge en die heuwels sal vrolik wees voor julle met uitroepe van vreugde,+en al die bome van die veld sal hande klap.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 55:12 Jesaja se profesie II, bl. 245-246
12 Want julle sal met blydskap uitgaan,+en in vrede sal julle teruggebring word.+ Die berge en die heuwels sal vrolik wees voor julle met uitroepe van vreugde,+en al die bome van die veld sal hande klap.+