-
Jesaja 56:5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 “Ek sal aan hulle ’n monument en ’n naam in my huis en binne my mure gee,
iets beters as seuns en dogters.
’n Ewige naam sal ek aan hulle gee,
een wat nie sal verdwyn nie.
-