Jesaja 56:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Hulle is vraatsugtige honde.* Hulle kry nooit genoeg nie. Hulle is herders wat geen verstand het nie.+ Hulle het almal hulle eie pad gevolg. Elkeen van hulle probeer homself op ’n oneerlike manier bevoordeel en sê: Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 56:11 Jesaja se profesie II, bl. 258-260
11 Hulle is vraatsugtige honde.* Hulle kry nooit genoeg nie. Hulle is herders wat geen verstand het nie.+ Hulle het almal hulle eie pad gevolg. Elkeen van hulle probeer homself op ’n oneerlike manier bevoordeel en sê: