Jesaja 57:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Want dít is wat die Een sê wat hoog en verhewe is,wat vir ewig lewe+ en wie se naam heilig is:+ “Ek woon in die hoë en heilige plek,+maar ook by dié wat gebroke en nederig van gees is,om die nederigesen die gebrokenes* nuwe krag te gee.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 57:15 Die Wagtoring,2005/10/15, bl. 26-27 Jesaja se profesie II, bl. 270-272
15 Want dít is wat die Een sê wat hoog en verhewe is,wat vir ewig lewe+ en wie se naam heilig is:+ “Ek woon in die hoë en heilige plek,+maar ook by dié wat gebroke en nederig van gees is,om die nederigesen die gebrokenes* nuwe krag te gee.+