Jesaja 58:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Nee, dít is die vas wat ek verkies: Die boeie van goddeloosheid moet verwyder word,die bande van die juk moet losgemaak word,+die onderdruktes moet vrygelaat word+en elke juk moet in twee gebreek word. Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 58:6 Jesaja se profesie II, bl. 280-281
6 Nee, dít is die vas wat ek verkies: Die boeie van goddeloosheid moet verwyder word,die bande van die juk moet losgemaak word,+die onderdruktes moet vrygelaat word+en elke juk moet in twee gebreek word.