-
Jesaja 60:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Want kyk! duisternis sal die aarde bedek,
en digte donkerte die nasies.
Maar op jou sal Jehovah sy lig laat skyn,
en op jou sal sy heerlikheid gesien word.
-