-
Jesaja 64:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 soos wanneer ’n vuur die fynhout aan die brand steek
en die vuur die water laat kook.
Dan sou u vyande u naam ken,
en die nasies sou voor u bewe!
-