12 Daarom sal ek seker maak dat die swaard julle tref,+
en julle sal almal buig om geslag te word,+
want ek het geroep, maar julle het nie geantwoord nie,
en ek het gepraat, maar julle het nie geluister nie.+
Julle het bly doen wat sleg is in my oë,
en julle het dinge gekies waarvan ek niks hou nie.”+