Jesaja 65:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Kyk! My knegte sal eet, maar julle sal honger ly.+ My knegte sal drink,+ maar julle sal dors wees. My knegte sal vreugdevol wees,+ maar julle sal skaam kry.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 65:13 God se Koninkryk, bl. 234-235 Jesaja se profesie II, bl. 379-380
13 Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “Kyk! My knegte sal eet, maar julle sal honger ly.+ My knegte sal drink,+ maar julle sal dors wees. My knegte sal vreugdevol wees,+ maar julle sal skaam kry.+