Jesaja 65:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 sodat elkeen op die aarde wat vir homself ’n seën soek,deur die God van waarheid* geseën sal word,en sodat elkeen op die aarde wat ’n eed sweer,by die God van waarheid* sal sweer.+ Want die moeilikhede van die verlede sal vergete wees. Ek sal dit nie meer sien nie.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 65:16 Jesaja se profesie II, bl. 380-381
16 sodat elkeen op die aarde wat vir homself ’n seën soek,deur die God van waarheid* geseën sal word,en sodat elkeen op die aarde wat ’n eed sweer,by die God van waarheid* sal sweer.+ Want die moeilikhede van die verlede sal vergete wees. Ek sal dit nie meer sien nie.+