Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 66:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Die een wat ’n bul slag, is soos iemand wat ’n man doodmaak.+

      Die een wat ’n skaap offer, is soos iemand wat die nek van ’n hond breek.+

      Die een wat ’n gawe offer, is soos iemand wat varkbloed offer!+

      Die een wat ’n gedenkoffer van wierook bring,+ is soos iemand wat towerwoorde gebruik om te seën.*+

      Hulle het hulle eie weë gekies,

      en hulle hou van walglike dinge.

  • Jesaja
    Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018
    • 66:3

      Jesaja se profesie II, bl. 392-393

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel