Jeremia 2:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Selfs jou klere is bevlek met die bloed van die onskuldige armes,+al was hulle nie besig om in te breek nie. Hulle bloed is op al jou klere.+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:34 Die Wagtoring,1997/5/1, bl. 14
34 Selfs jou klere is bevlek met die bloed van die onskuldige armes,+al was hulle nie besig om in te breek nie. Hulle bloed is op al jou klere.+