Jeremia 4:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 En as jy in waarheid, geregtigheid en regverdigheid sweer en sê: ‘So waar as wat Jehovah lewe!’ dan sal die nasies ’n seën vir hulleself deur hom verkry,en hulle sal oor hom spog.”+
2 En as jy in waarheid, geregtigheid en regverdigheid sweer en sê: ‘So waar as wat Jehovah lewe!’ dan sal die nasies ’n seën vir hulleself deur hom verkry,en hulle sal oor hom spog.”+