Jeremia 6:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Dít is wat Jehovah sê: “Kyk! ’n Volk kom uit die land van die noorde,en ’n groot nasie sal opstaan uit die mees afgeleë dele van die aarde.+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 6:22 Die Wagtoring,1988/4/1, bl. 13-14
22 Dít is wat Jehovah sê: “Kyk! ’n Volk kom uit die land van die noorde,en ’n groot nasie sal opstaan uit die mees afgeleë dele van die aarde.+