Jeremia 11:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar Jehovah van die leërmagte oordeel met regverdigheid. Hy ondersoek die diepste gedagtes* en die hart.+ Laat my sien hoe u op hulle wraak neem,want ek het my regsaak aan u toevertrou.
20 Maar Jehovah van die leërmagte oordeel met regverdigheid. Hy ondersoek die diepste gedagtes* en die hart.+ Laat my sien hoe u op hulle wraak neem,want ek het my regsaak aan u toevertrou.