Jeremia 12:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Dít is wat Jehovah sê: “Ek sal al my goddelose bure wat aan die erfdeel raak wat ek my volk Israel laat besit het,+ uit hulle land uitruk,+ en ek sal die huis van Juda onder hulle wegruk.
14 Dít is wat Jehovah sê: “Ek sal al my goddelose bure wat aan die erfdeel raak wat ek my volk Israel laat besit het,+ uit hulle land uitruk,+ en ek sal die huis van Juda onder hulle wegruk.