Jeremia 13:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hierdie goddelose volk wat weier om my woorde te gehoorsaam,+ wat hardkoppig is en hulle eie hart volg+ en wat ander gode volg deur hulle te dien en voor hulle neer te buig, sal net soos hierdie lyfband word wat glad nie gebruik kan word nie.’
10 Hierdie goddelose volk wat weier om my woorde te gehoorsaam,+ wat hardkoppig is en hulle eie hart volg+ en wat ander gode volg deur hulle te dien en voor hulle neer te buig, sal net soos hierdie lyfband word wat glad nie gebruik kan word nie.’