Jeremia 14:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Daarom is dít wat Jehovah sê: ‘Die profete wat in my naam profeteer hoewel ek hulle nie gestuur het nie en wat sê dat daar geen swaard of hongersnood in die land sal wees nie, sal deur die swaard en deur die hongersnood doodgaan.+
15 Daarom is dít wat Jehovah sê: ‘Die profete wat in my naam profeteer hoewel ek hulle nie gestuur het nie en wat sê dat daar geen swaard of hongersnood in die land sal wees nie, sal deur die swaard en deur die hongersnood doodgaan.+