Jeremia 15:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 En ek sal hulle in die poorte van die land soos kaf in die wind verstrooi.* Ek sal hulle kinders van hulle af wegneem.+ Ek sal my volk vernietig,aangesien hulle weier om hulle slegte weë te los.+
7 En ek sal hulle in die poorte van die land soos kaf in die wind verstrooi.* Ek sal hulle kinders van hulle af wegneem.+ Ek sal my volk vernietig,aangesien hulle weier om hulle slegte weë te los.+